Drome

Ons het almal het drome van waar ons wil wees en wat ons graag wil doen. Die belangrikste om nie op te hou droom nie

en aan te hou. Sodra jy mismoedig raak, sit stil en kyk rondom jou. Mense wat begin om hulle drome na te jaag het nie maklik

gekom tot daar nie. Die pad het ‘n draai geloop paar klippe op getel trane gestort en weer die son sien skyn. Die lewe is nie maklik nie en ook nie om jou drome te bewaarheid nie. Glo in jouself, glo in God en kom tot stilstand en besef sodra jy begin twyfel is dit die duiwel wat jou verkeerd wil bewys. Staan op en stap die paadjie al is dit krom en skeef dit bly die moeite wer.

Related entries

Digg it StumbleUpon del.icio.us Google Yahoo! reddit

Comments are closed.