Ons het almal het drome van waar ons wil wees en wat ons graag wil doen. Die belangrikste om nie op te hou droom nie en aan te hou. Sodra jy mismoedig raak, sit stil en kyk rondom jou. Mense wat begin om hulle drome na te jaag het nie maklik gekom tot daar nie. Die pad [...]
